|
 |
| R.E.G. PROJECT-RAPID EXPANSION AND GROWTH PROJECT | | | An exciting project where fanciers can save nearly 30% on 2014 and 2015 entry fees. From 15 June to 30 July only!
Click "Read more" for full information and Terms and Conditions. | | Read More... |
| LIST OF PIGEONS IN/OUT OF SICK BAY | | | Click "Read more" to see a list of pigeons that are currently in or released from the Sick Bay. As soon as a pigeon is fit enough, it is released from the sick bay and added to their Team. | | Read More... |
| 2014 SEASON OVERSEAS ENTRANTS ANNOUNCEMENT! | | | Fanciers in Europe, North America, South America, Canada, etc are advised to send their entries from end of July 2013. This will give enough time for quarintine and moulting. But if you prefer to do special winter breeding it is also OK. Closing date for overseas entries is only 1 March 2014. Pigeons with 2013/2014 rings are accepted for the 2014 season. | | Read More... |
| Preliminary Training and Racing Program Calender | | | This is our Preliminary Training and Racing Program for the 2013 season. A hard copy for your office or Loft is inserted in the latest SA Pigeon news magazine. Please click "read more" for Calender | | Read More... |
| LOFT REPORT 26 APRIL 2013 | | | LOFT REPORT FOR 26 APRIL 2013. CLICK "READ MORE" TO VIEW THE FULL REPORT.
Also 26 March 2013 and 22 February 2013 and 10 January 2013 and 28 November 2012 report. | | Read More... |
| SABLE HOUSE COUNTRY RETREAT | | | Welcome to Sable House Country Retreat. Where luxury and nature meet as game roams freely in this beautiful tranquil surroundings on the banks of the Roodeplaat dam. Huge windows and inviting balconies draw the atmosphere of the region right into every corner of the country house ..... making this the perfect venue for conferences, corporate guests, holiday makers, week-end escapees and even training retreats.
| | Read More... |
| GABBATA LODGE | | | Gabbata offers a variety of rooms and our suites provide a feeling of warmth, elegance and tranquil bushveld luxury. All suites are north facing with breathtaking views of Roodeplaat Dam and its surrounding vegetation. Our aim is to provide comfort and luxury. Larger rooms are also available to accommodate families of three to four people.
| | Read More... |
| PRETORIA NORTH CLUB WINS R 36 900.00!! | | | The Pretoria North Club were the winners in this catagory. They won R36 900.00 prize money with their entry!Banie and Meisie Deetlefs from Dinokeng handed Ferdie Lubbe a cheque at their prize giving. He is the Club and Federation chairperson.
Click "Read more" to see results. | | Read More... |
| FINAL TEAM COMPETITION RANKING LIST AFTER FITH LEG OF THE TEAM COMPETITION. | | | Congratulations! Well done! Click "Read More" for Team Competition Ranking list. | | Read More... |
| ACE BIRD COMPETITION - THIRD LEG AND FINAL RESULTS | | | Click "Read More" for Ace Bird Competition results. | | Read More... |
| MOST BIRDS HOME FINAL RESULTS | | | To view the list of most birds home click on "read more" | | Read More... |
| FIRST 3 BIRDS HOME FINAL RESULTS | | | To view the list of the first three birds home click on "read more" | | Read More... |
| FIRST 2 BIRDS HOME FINAL RESULTS | | | To view the list of the first two birds home click on "read more" | | Read More... |
| FINAL RACE 2012 GARIEP DAM 1ST PLACE AND LIST OF FIRST161 POSITIONS | | | Congratulations to Fred Brough! | | Read More... |
| FINAL RACE 2012 GARIEP DAM 2ND PLACE AND LIST OF FIRST 161 | | | Congratulations To Pigeon Friends! | | Read More... |
| FINAL RACE 2012 GARIEP DAM 3RD PLACE | | | Congratulations to Engelbrecht Lofts! | | Read More... |
| THIRD SUPER TURBO RACE | | | Congratulations to Johan en Mark King - Winners of the third Super Turbo Race! Click "Read More" For results on 3RD SUPER TURBO RACE and for prize money winners. | | Read More... |
| SECOND SUPER TURBO RACE | | | Congratulations to Jannie en Tersia Engelbrecht - Winners of the second Super Turbo Race! Click "Read More" For results on 2ND SUPER TURBO RACE and for prize money winners. | | Read More... |
| 1 ST SUPER TURBO RESULTS AND PRIZE MONEY | | | Congratulations! Well done! Click "Read More" For results on 1ST SUPER TURBO RACE - BLOEMFONTEIN and for prize money winners.
| | Read More... |
| ENTRIES FROM OVERSEAS FOR 2013 SEASON | | | Fanciers in Europe, North America, South America, Canada, etc are advised to send their entries from end of July 2012. This will give enough time for quarintine and moulting. But if you prefer to do special winter breeding it is also OK. Closing date for overseas entries is only 1 March 2013. Pigeons with 2012/2013 rings are accepted for the 2013 season. | | Read More... |
|
|
|
|
| |
TEMPERATURE, HUMIDITY AND DEWPOINT READINGS.
We have taken readings every 10 seconds and measured the temperature, humidity and dew point in our Loft over two days. This is the
graph that indicates the readings. Our maximum is on ave 22 degrees celcius. Our minimum is +-7.5-8 degrees celcius. We will also take readings in our trailer during day and night time with and without the pigeons loaded. This will be very interesting research! Watch this space!

Dinokeng Eenhok Wedvlug/One Loft Race-Nuusbrief 15 Mei 2012
-
Die duiwe is nou al 16 dae besig met verpligte oefen om die hok. Hulle begin al een groot span vorm. Heelwat van die duiwe vlieg al tot 30 minute op eie vrye wil om die hok. ‘n mens kan sien hulle is gesond, vol energie en lus vir vlieg!
-
Ons het ‘n lys gemaak van al die duiwe wat ons ontvang het vanaf 1 Oktober 2011 en gister al die duiwe geskandeer. Daarvolgens lei ons af dat ons 32 duiwe minder het as wat ingeskryf was. Dit is ‘n verlies van +- 3%. In ag genome dat ons vanaf die laaste week in Oktober 2011 oop hok gehad het, voel ons baie gelukkig met die klein verliessyfer. Nuwe duiwe wat ingekom het was deur ons mini kwarentyn (10 dae), twee weke onder die net en dan was hulle in die oop hok geplaas. Hierdie lys word aan deelnemers gestuur sodat hulle kan weet hoeveel van hulle duiwe is nog in die hok.
-
Ons het die duiwe behandel met o.a. die volgende medikasie: 2x Paramyxo, 1x pokke, koksidiose, 3x kanker, 2x wurms, volledige kursusse van Muscle and Wing, Typhoid Cure en Furasol. Ons het ook druppels aangewend vir uitwendige parasiete.
-
Op ‘n gereelde basis gee ons hulle Kalsium, Yster, B12, Magnesium, Aviogel, Entromune, vitamiene, suurlemoen, asyn, heuning, blaarslaai en gewone jogurt. ens
-
Die kondisie en gesondheid van die groep duiwe is baie goed. Ons sluit ‘n paar foto’s hierby in waarna julle kan kyk.
-
Meeste duiwe is deur die verveer wat die lyf vere aanbetref. Vlerkpenne wissel van 2 tot klaar, afhangend van die ouderdom.
-
Ons oefenvlugte begin +- op 30 Mei 2012. Julle kan gerus na die oefen en wedvlug program kyk op die Webwerf. www.dinokenglofts.co.za Klik op “Training” en dan maak die program oop. Die korter loslatings sal ook op die webwerf gepupliseer word. Neem egter in ag dat onshulle vir die eerste klompie kort oefenvlugte nie almal gelyk los nie maar in so 4 groepe van +-250 ‘n paar sekondes uitmekaar. Ons wil hulle nie vanaf die eerste loslating in massa laat wegspring nie. Hulle word stelselmatig na twee groepe en dan na massa loslating geneem. Die uitslag van hierdie oefen vrylatings sal ook dadelik op die Webwerf beskikbaar wees. Dit is egter aanvanklik nie ‘n presiese weergawe van prestasie nie agv ons loslatings metode. Die oefenvlugte vanaf 18 Junie (Parys) sal egter presies volgens wedvlugstandaarde gedoen word. Ons sal op ons kennisgewing gedeelte van die Tuisblad vooraf inligting gee.
-
Die eerste been van die spankompetisie begin op 8 Julie 2012 – deelnemers moet hulle reserves betyds aktiveer om hulle spanne reg te kry. Daar is hierdie seisoen 10 pryse vir die spankompetisie.
-
Die eerste SUPER TURBO wedvlug vanaf Bloemfontein is op 15 Julie. Beplan jou dagboek so dat jy die dag by ons kan kom spandeer. Daar sal vure en pap wees, bring stoele en sambrele, eetgoed en braaivleisie en ietsie om te drink. Ons hoop om weer ‘n skapie op die spit te sit! Ons het ooreenkomste aangegaan met twee pragtige Lodges naby die hokke. As jy van ver kom en daar wil tuisgaan gebruik Dinokeng Lofts as verwysing en jy sal teen ‘n spesiale afslagprys vier ster akkomodasie geniet! Sien www.dinokenglofts.co.za vir hierdie aanbiedings onder nuus/news!
-
Ons is tans besig om mans en dames toilette aan te bou. Ons bou ook ‘n dakkie vir skadu by die Hotspot Kuierplek en bou nog stalletjie spasie.
-
Bespreek vroegtydig as jy ‘n stalletjie wil bekom vir die Hoofwedvlug dag. Daar is ‘n nominale koste aan verbonde. Kontak ons by info@dinokenglofts.co.za
-
Ons is beskikbaar om by klubs op te tree en kan praatjies lewer oor verskeie onderwerpe. Nooi ons gerus na julle groot dae of geleenthede!
-
Kyk gerus op die Webwerf na nuwe foto’s wat ‘n paar dae terug onder “Gallery” geplaas is.
Groete
Dinokeng Eenhok Wedvlug Bestuur.
NB: An English translation is being prepared and will also be published on the Website.
20 Maart 2012
HOK VERSLAG-Banie Deetlefs (Afrigter)
-
Ons inname getal staan tans op 901 duiwe, en ons verwag om naby 950 uit te kom voor ons sluit.
-
Behalwe vir ses siek duiwe is al die duiwe in n baie goeie kondisie, die nuwe vere lyk gesond en die vere is sag en in n goeie kondisie. Die kleur in die bek en weerskante van die borsbeen is mooi gesond.
-
Die duiwe is in verskillende verveer stadiums a.g.v. hulle verskillende ouderdomme. Die oudstes se vere blink al baie mooi.
-
Mannetjies en henne is geskei op hierdie stadium en sal oorwegend geskei bly tot ons met die verpligte oefening begin, plus minus einde April.
-
Mannetjies en henne kry al om die anderdag oop hok en badwater twee maal per week.
-
Duiwe se gewig is ook goed en is daar slegs enkele duiwe wat bietjie swaar voel.
-
Deelnemers wat nog niks van ons gehoor het nie moet weet julle duiwe is nog in die hok en dit gaan goed met hulle. Ons kontak dadelik die eienaar as daar n probleem met hulle duiwe is.
-
Al die duiwe in die hok is toegerus met Benzing elektroniese ringe en al die duiwe wat onder die net uit is, se identifikasie ringe is al toegemaak.
-
Ons skandeer al die duiwe in die hok op ‘n gereelde basis , sal laat weet as daar van jou duiwe weg is.
Sien julle op ons ope dag.Ons wag net vir die weer om koeler te word. Ons sal die datum publiseer.
Groete
Banie
20 March 2012
LOFT REPORT-Banie Deetlefs (Trainer)
-
At the moment we have 901 pigeons in the loft. We will most probably be near to 950 when entries close at the end of March.
-
There are six pigeons in our “ hospital “ and are being treated. All the other pigeons are in good condition.
-
Their new feathers are looking soft and healthy. The colour of the beak and breastbone muscles is rosy and healthy.
-
The pigeons are in different stages of moulting as they are different ages. The feathers of the older birds have a nice shiny appearance.
-
Cocks and hens are separated at this stage and will stay mainly separated until we start with our training program - which will start sometime late in April.
-
Cocks and hens have an open loft every alternative day and bath water is provided twice a week.
-
Their weight is already optimal and there are just a few birds who feel a bit heavy.
-
If we have not made specific contact with you it means your pigeons are still in the loft and they are doing well. We contact the fanciers immediately if there are any problems.
-
All the pigeons in the loft are fitted with Benzing electronic rings, all pigeons in the open loft have their identification rings closed.
-
We scan the pigeons on a regular basis for “Roll Call” and will let fanciers know if there are some of their pigeons missing.
We hope to see you at our open day- we are just waiting for cooler weather – WE WILL ADVERTISE THE DATE.
Regards
Banie
|
|
|
|